Don’t just take our word for it… the proof is in the pudding. Testimonials straight from our Facebook page:

Jennifer A (23 August 2017)

“A BIG thank you to the team at Poggenpoel for making this moment in our lives extraordinary. Special thanks to Rozaan Weideman for treating us with such care, making us feel so important and sharing your knowledge with us.”

Enwee H (7 September 2017)

“Ek vertrou dat dit met jou goed gaan.

Ek wil vir jou wat aan die ringetjie gewerk het en ons met uistekende kliëntediens bygestaan het bedank vir julle werk.  Dit is ‘n riem onder die hart sulke goeie diens te ontvang.  Ek is verskriklik gelukkig met die ontwerp en die maak van die ring! Laat weet gerus vir Menere Poggenpoel van die epos.

Ons sal verseker terugkeer vir nader aan die troue vir my ring.”

Evica D (1 Septemeber 2017)

“I got my ring yesterday and all I can tell you is that I was speechless! Big thanks to Melissa and her team for an amazing work of art! I love, love, love the ring! ”

Réno G (1 Septemeber 2017)

“Middag Melissa.

Ek het die ring ontvang met al die papiere. Ek wil net vir jou baie dankie se dat jy so profesioneel en vriendelik was, en dat jy altyd op tyd na my terug gekom het.  Dit is seker die beste diens wat ek al ooit ontvang het. Die ring is ook pragtig so se asb dankie vir almal wat betrokke was by die vervaardiging. Ek sal beslis julle voorstel vir aander mense.”

Subesh P (29 August 2017)

“Hi Melissa, just a little THANK YOU note for assisting me with this !

The ring was a massive hit !”

JW vN. (29 June 2017)

“Hi Melissa

Ek wil net vir jou en Christo baie dankie sê vir julle moeite met die ring! Hys perfek en sy het JA gesê! Hy pas ook perfek. Ek sal enige iemand verwys na julle en ek ‘brag’ heeltyd met julle profesionele diens.”

Leanie D (5 August 2017)

“Cindy at Menlyn branch, you’re amazing! Love the ring!!!! Good work! Would recommend Poggenpoel to everyone who is looking for good service and beautiful rings!”

Meg W (17 July 2017)

“Amazing service and the most beautiful engagement ring we could have asked for! 5 star by far! All smiles… and thank you to Christo for all his efforts!”

Louis D (18 January 2017)

“For anyone looking for an engagement ring, I would highly recommend Poggenpoel Diamond Jewellers, and here’s why…

When I first started shopping, their prices were very reasonable and they designed the ring exactly how we wanted it. The lady assisting me was friendly and efficient and the ring was ready when they promised. They were also one of the only jewellers able to use Palladium.

More than a year later one of the little stones on the band got lost. I contacted them expecting a quote so that I could either pay for the repair or submit it to our insurance.

To my delight, they replaced the stone, checked all the others and returned the ring to us polished within an hour.

Awesome work Melissa and staff, you have earned a loyal supporter.”

Twanet R (29 June 2017)

“Thank you so much for my absolutely stunning ring! Thank you, Yvette, for assisting us! I am so in love with my Egypt design � thank you again!”

Chantell vR (2 March 2017)

“Without a doubt the best service I received than anywhere else. I would like to thank Yvette de Ponte for all her trouble and help. I am so in love with my ring, it exceeded all my expectations!

Thank you Poggenpoel.”

Thembi M (17 April 2017)

Thank you for my beautiful GEM you guys are the best, Melissa thank you for all your help, you made my vision a reality.

Leandri P (16 March 2017)

“Thank you to Poggenpoel, Yvette, and all the staff that helped during the custom design of my stunning engagement ring! I absolutely love it!!”

Sariena JR (8 February 2017)

“Thank you to Poggenpoel for your excellent service! You are the best. I have the wedding ring I always wanted and you guys made it happen and in time for my wedding xxx I would highly recommend Poggenpoel Diamond Jewellers to anybody!!”

Tyrone R (14 August 2017)

“Jess is in love with the ring. It looks so perfect.

Thank you so much for everything.”

Johann B. (6 September 2017)

“Firstly, the ring looks amazing and you can add me to the list of “very happy customers”.”

Andreitte S (27 June 2017)

“Hi Melissa

Ek wil net vir julle BAIE BAIE BAIE dankie sê vir my ring, dit is ongelooflik mooi en pragtig en het al my verwagtinge oortref!!! (Dit is nog mooier as op die prentjie!) Dankie vir julle wonderlike diens en passie, mens sien dit sommer in die ring! Ek kan nie ophou kyk vir my ring, as ek my kry dan sit ek en staar! Hoop jy het ‘n wonderlike dag en week!”

Mignionette F (3 April 2017)

“Dear CindyJust a huge thank you from David and me for my gorgeous ring. I LOVE it!!!I’ve already referred two people to you :). Thank you for your friendliness and fantastic service throughout the whole process.

God bless you!

Rouan (21 June 2017)

“Melissa, Ek het vanoggend die ring ontvang. Bitter baie dankie vir julle! Die ring is presies wat ek wou gehad het! Ek is regtig baie tevrede! Dankie vir jou en die span! Julle diens en hulp was great! Ek is bly ek het by julle uitgekom vir die aankoop van die ring! Weereens baie dankie vir jou vriendelikheid en al jou moeite!”

Michael M (20 June 2017)

“Hello Melissa Janie absolutely LOVES the ring! Everyone says it is the most beautiful ring they have ever seen. Thanks so much !”

Tania N “18 May 2017″  

“Ek wou net se baie baie dankie vir alles!  Die ring is perfek en pragtig, ons is verskriklik gelukking met alles.  Ek wag nog vir fotos maar sal vir jou aanstuur as ons dit uiteindelik kry.”

So baie baie dankie vir al jou help en harde werk.

Rivaj S (17 May 2017)

“Hi Melissa

I just wanted to thank you for everything. The ring is amazing, thank you for all your expert advice during the process.”

Dries S (10 May 2017)

“Hello Melissa. Wil weereens dankie se vir die ring wat julle gemaak het,sy is mal daaroor.”

Mlungisi E. (5 April 2017)

“I picked up the ring and oh my God is it beautiful!!

I am still shaking. Thank you so much.”

Jared P  (July 2017)

“A highly professional team that creates masterpiece rings. They are also transparent with their diamond prices. I would highly recommend Poggenpoel to anyone looking for the best engagement ring for the most competitive price.”

Warwick (28 June 2017)

“So she was caught off-guard completely with her surprise, and is absolutely in love with her ring!!

I want to bring her in hopefully end of the week and say a huge thank you to you and Christo for your wonderful work done to make such a day even more special.

“This ring captured my spirit so perfectly. Thank you for making my engagement so special by assisting my fiancé with the design of my ring.””

L. van Rensburg (October 2016)

“Wil net baie dankie se aan poggenpoel vir my verloof ring met die ‘bianca’ design . Dis absoluut stunning!”

– B. Bezuidenhout (October 2016)

“Baie dankie vir my STUNNING ring..”

– M. Vorster (August 2016)

“Baie dankie vir die pragtigste verloof ring, ek is absoluut mal daaroor.”

– A Lotter (August 2016)

“I’m thankful for the service received there I’m loving my wedding ring. …..you guys are the best”

– T. Kgampe (August 2016)

“Thanks for crafting the prettiest wedding rings for us!”

– A. Bosman (July 2016)

“Thank you to Samantha and Johan for designing and making this gorgeous ring for us!”

– L. Brocklebank (June 2016)

“Dankie aan Poggenpoel vir die spesiale ring en dankie vir die goeie diens”

– T. Bronkhorst (February 2016)

“Thank you to Poggenpoel for making me the most stunning rose-gold engagement ring!”

– I Fergusson (February 2016)

“Thanks Poggenpoel Diamond Jewellers! You did an awesome job with redesigning and resetting my ring! Love it! Happy customer once again! “

– L Neveling (February 2016)

“Baie dankie vir ons pragtige trouringe! Julle is regtig net die beste.”

– E Scholtz (January 2016)

“ Just want to say thank you to Poggenpoel for my STUNNING ring!! I just LOOOVVEE it!!”

– Y. Johnson (January 2016)

“WOW WOW WOW WOW!!!

Baie dankie aan die Poggenpoel-span vir my asemrowende verloofring!

Julle maak mooi!”

– S. Meyer (January 2016)

“Thank you Juanice, and everyone at Poggenpoel, for helping me to create the perfect ring for my Anna!”

– G Bosman (December 2015)

“Samantha baie dankie vir al die moeite en hulp tydens die besluit van die pragtige ring. Ons waardeer al die moeite en tyd hieraan verbonde kon nie vir beter vrae nie. groete Rianca Van Deventer & Delarey Rabie

– D Rabie (November 2015)

“Baie dankie aan die Poggenpoel span vir die pragtigste ring wat ek nog ooit gesien het. #diana laat my voel soos n prinses <3 die detail is amazing 😍 Dankie aan my wonderlike man vir my droom ring”

– C Parker (24 November 2015)  

“Thank you to Poggenpoel Diamond Jewellers, specifically oom Kobus & Johan (& Nico Poggenpoel), for the most stunningly beautiful engagement ring a girl could ask for and of course my awesome fiance,Rudolf Van Rooyen, for making me the luckiest and happiest girl in the world! Feeling super blessed, happy and can’t stop starring at my ring…” (16 November 2015)

– A. Van der Merwe

“Dankie Poggenpoel Diamonds vir die mees asemrowende verloof ring ooit. 💎💍#VerliefopDit

– G Smit ( 9 November 2015)

“Baie dankie Poggenpoel vir my asemrowende mooi ring. Dit is so beautifull en spesiaal!! Sonder jou sou dit nie moontlik gewees het nie.”

– J Delport (25 October 2015)

“Dankie dat julle ons droom laat waar word. Dankie so baie julle vir die stunning ring.”

– G. Oosthuizen (20 October 2015)

“Thank you for everyone that had their part in my amazing engagement ring”

– R. Cooper (12 October 2015)

“Sheldon en ek wil net baie dankie sê aan Samantha en die Poggenpoel Diamond Jewellers span vir my stunning ring! Ons waardeer al julle moeite en vriendelike diens.”

– C. Van der Merwe (8 October 2015)

“Wil net dankie se vir my BEAUTIFUL verloofring en vir Juanice vir al haar hulp!”

– M. Leenen (28 September 2015)

“Dankie Samantha en die Poggelpoel span, vir die mooi ring wat julle gemaak het en vir julle harde werk.”

– V. Jordaan (26 September 2015)

“Thank you Poggenpoel Jewellers for my beautiful engagement ring and matching wedding band. Thanks to the collaboration between my (now) husband and you, I get to stare at my dream ring all day everyday!??? Thanks also for the fantastic service!”

– N. Nel (22 September 2015)

“Dankie vir julle goeie diens Poggenpoel!!!”

– M. Meiring (15 September 2015)

“Baie dankie vir julle deel in die begin van my en Estian se storie…

Ek is halsoorkop oor my ring!”

– M. Breet (11 September 2015)

“Beyond beautiful ring gemaak deur Poggenpoel … Wil net baie dankie se vir Samantha vir al haar hulp om iemand so clueless soos ek te help om DIE MOOISTE ring te maak vir my beter helfte ! Sy is baie gelukkig soos geen woorde kan beskryf nie.”

– J. Beetge (27 August 2015)

“Nou amper ‘n maand verloof en ek kan nogsteeds nie ophou kyk na my mooi ring nie! Baie dankie aan Adele en Juanice vir al die hulp!!”

– E. Jordaan (3 July 2015)

“No words can express my sheer delight for the engagement ring we purchase I cannot thank you enough thank you so very much.”

– M. Du Plessis (30 June 2015)

“Thank you once again for the Great Service…Always a pleasure to visit Poggenpoel Diamond Cutting Works…Thank you for your service with a smile Jaunice…”

– M. Mare (19 June 2015)

“Thank you Poggenpoel for my stunning ring! And of course to my lovely Fiancé and his fantastic taste!”

– C. Grobler (19 June 2015)

“Baie dankie Poggenpoel vir my stunning mooi verloofring! Kan nie vir n mooier ring gevra het nie.”

– M Scheepers (13 June 2015)

“Baie dankie aan die Poggenpoel span vir puik diens en goeie raad! Juanice, baie dankie veral vir jou met al jou hulp! Ek sal julle vir enige iemand aanbeveel.”

– R. Rouillard (15 June 2015)

“Juanice, woorde is nie genoeg om te beskryf hoe pragtig hierdie ring is nie! Baie dankie vir jou moeite met ons en die maak van die ring… dankie vir jou vriendelikheid en raad en jou opregtheid waarmee jy ons gehelp het! Sal julle beslis aanbeveel!

Dankie dat vir julle asemrowende bydrae tot ons sprokiesverhaal♡”

– L Grobbelaar (June 8 2015)

“Juanice, Ek wil net se dat my ring lyk pragtig, amazing en unique!!!! Julle het n amazing job gedoen.JY was dit beste verkoops agent met wie ek al gepraat het. Na ek die eerste keer met jou gepraat het, het ek geweet dit is by julle wat ek my ring gaan kry en ek wil nêrens anders gaan nie.Weereens baie dankieJY en die company is die beste. Johan jy het n wen span in jou hande.Ek raai almal aan om julle te gebruik!!!!”

– T Mattstadt (2 June 2015)

“Our Easter Engagement – Better late than never…On Easter Sunday I asked the question that would change my life forever and she said YES, of course, thank you to all at Poggenpoel for your professionalism and brilliant attitudes as well as for getting my ring done in time so that I could get it into the Easter Egg that I made…”

– A. Lomax (30 May 2015)

“Baie dankie Samantha wat ons gehelp het en vir jul goeie diens en dankie vir my stunning ring. Dit was baie spesiale verlowing gewees. #happilyengaged”

– E. Jarrett (17 May 2015)

“Baie dankie Juanice en die hele Poggenpoel span vir julle puik diens en my verloofde se stunning ring! Ons is mal daaroor en kon nie vir n mooier ring gevra het nie!

Juanice jou moeite en hulp met als waardeer ons baie!!”

-L. Blom (7 May 2015)

“Wil net baie dankie se vir Poggenpoel vir die asemrowende ring asook die uitstekende diens wat daarmee saamgekom het, julle maak regtig die uitstappie baie makliker en neem beslis die vrees weg wat daarmee moet saamkom. Spesiale dankie aan Juanice vir haar 120% bydrae om te verseker dat alles reg en spoedig verloop. Sal beslis weer van julle gebruik maak en aanbeveel aan al die makkers wat dieselfde planne op die brein het.”

-C. Hanekom (7 May 2015)

“Dankie vir die maak van my ongelooflike ring!! Dit is perfek!!”

-C. Smit (27 April 2015)

“In lndien jul goeie diens soek, gaan na Poggenpoel. Vandat ek daar ingestap het tot ek klaar was met hulle het dit gevoel of ek hul belangrikste klient is.”

-T Bronkhorst (27 April 2015)

“Dankie vir my ongelooflike mooi ring!”

-S. Dannhauser (24 April 2015)

“Verskriklik baie dankie vir my droom ring!! En dankie veral aan Juanice, julle diens is absoluut fantasties!!”

-L. Scott (22 April 2015)

“Thanks for the amazing ring it’s perfect!!!!! “

-O. Bate (7 April 2015)

“Thank you Poggenpoel Diamond Jewellers for this stunning engagement ring!”

-T. Williams (4 April 2015)

“Baie dankie vir n awesome ring!!!”

-M. Strydom (31 March 2015)

“Adele you lil beaut you !!! Thank you sooo much for all your help making a ring more beautiful than I could imagine  I proposed last week Friday and I’m pleased to say that she said yes !!! With the ring I got from Poggenpoel Diamonds she couldn’t say no ”

-R Bacon (24 March 2015)

“Só baie dankie vir my asemrowende ring! Dis die mooiste ring ooit!!! Baie dankie Adele vir al jou moeite en uitstekende diens! Jy is ‘n goue mens* Julle is die beste!!!”

-E Otto (26 March 2015)

“Dankie vir die baie goeie diens wat ek van julle ontvang!!

Ring is perfek! Julle mag maar!! “

-J. Fritz (11 March 2015)

“She said YES! A great big thank you to Adele at Poggenpoel Jewellers for her excellent and professional help. And thank you for a stunning ring.”

-N. Zeelie (10 March 2015)

“Ek wil net sê baie dankie aan die span by Poggenpoel Diamond Jewellers.

Ek is baie gelukkig met die goeie diens wat ek ontvang het en sal julle enige tyd voorstel aan ander mense.”

-H Heymann (4 March 2015)

“Poggenpoel Jewellers – Baie dankie vir my pragtige ring. Dis baie senutergend om op ‘n ontwerp te besluit waarmee jy “vir ewig” moet saamleef. Julle het dit defnitief baie makliker gemaak.

Ek is baie tevrede en is MAL oor my ring. Nogmaals dankie.”

-E. Labuschagne (3 March 2015)

“Thank you for your excellent service and professionalism. She said YES and with Poggenpoel Diamond Jewellers’s help I gave my bride to be the ring that she always wanted. See you soon for the wedding rings!”

-R. Du Plessies (20 February 2015)

“So to much hesitation I decided to give these guys a try and purchase my Now Fiance’s engagement ring. Easily the best and most welcoming service I have ever received from any company. Constant communication, quick responses, SUPER helpful(and I still managed to get the size wrong – All my fault), and now they are even arranging to collect and have it resized. I would recommend them to anyone. Thanks Very much Adele, and Poggenpoel Diamond Jewellers”

-G. Abrahams (17 February 2015)

“We would like to thank Poggenpoel Diamond Jewellers for the professional services that we received and for making our special day a reality! I will most definitely recommend Poggenpoel to anyone looking for stunning craftsmanship at a great price with people you can trust.”

– F. De Wit

“BAIE dankie Kobus en Johan vir julle vriendelike en profesionele diens. Ek is Super tevrede!!!”

– A. Hennop

“Thanks so much Johan for the great service and for shining my ring on Friday! Who knew it could be even more sparkly!? I love it! Can’t wait to see our wedding bands, yay!”

– S. Krause

“Wil net vir Johan en sy span sê baie baie dankie vir julle fantastiese diens en my pragtige ring… Sal julle voorwaar aanbeveel… Beter diens sal mens nêrens kry… Baie dankie!”

– M. Luus

“Thank you for my beautiful engagement ring, Johan and team! My fiancé picked the perfect ring for me and you made it a reality!”

– T. Robbins

“Baie dankie aan Johan en sy span vir die fantastiese diens! Ek sal julle beslis aanbeveel. Baie dankie vir die amazing ring en kwaliteit, Mariska de Beer is mal oor haar ring!”

– T. Basson

“Baie dankie aan Johan en die ander wat daar werk vir die goeie diens en stunning ring. Sal julle definitief aanbeveel vir enige iemand. My verloofde is gek oor die ring! Baie dankie!”

– A. van der Walt

“Baie dankie Poggenpoel Diamant Juweliers vir my ongelooflike mooi ring! Julle is amazing, ek sal julle verseker aanbeveel. Ek is absoluut mal daaroor.”

– L. Venter

“BAIEEEE dankie aan Johan en sy span!!! My ring is perfek en oorskry al my verwagtinge!!!”

– V. Kruger

“Look at the absolute stunning ring that Poggenpoel Diamond Jewellers made for my wife Melanie Tempel. Many thanks to Johan and the team for delivering such quality & beauty!!! You guys made our journey extra special”

– W. Tempel

“Ons is verloof!!! 5 Julie 2014… Baie dankie Johan en Roxy en die res van die Poggenpoel span vir al julle raad en hulp. My ring is stunning!!!!!!!”

– N. Joubert

“Baie dankie aan Poggenpoel Diamond Jewellers vir die ongelooflike pragtige ring!”

– C. Breedt

“In 2009 Poggenpoel Diamonds designed my wedding ring. I couldn’t stop looking at it, it was simply gorgeous! Now 5 years later my awesome husband added wedding bands to my ring for my 30th Birthday, and I couldn’t believe my eyes when he gave it to me last night!! Thank you Johan Poggenpoel for taking a WOW ring to the NEXT level! Your service is simply amazing and I would recommend you to every person I meet! Now I really can’t stop looking and it’s all your fault!”

– Z. Tromp

“Baie dankie aan Johan en Juanice vir my stunning ring – dit is perfek!!!”

– C. Du Preez

“Verloof 8 Augustus 2014 dankie Poggenpoel Diamond Jewellers vir die maak van hierdie fantastiese ring, love dit!”

– I. De Waal

“Thank you so much to Johan Poggenpoel at Poggenpoel Diamond Jewellers for my stunning ring!! I absolutely love it! You guys are the best!”

– J. Ras

“Baie dankie Poggenpoel… Ek het die mooiste ring in die wêreld en dit is alles te danke aan julle… Dankie vir julle uitstekende en vriendelike diens!”

– M. Kruger

“Dankie Johan vir julle ongelooflike diens en die mooiste ring ooit. Julle is verseker die beste wat diens, prys en kwaliteit aanbetref.”

– R. Etsebeth

…It was like I was their most important client. They truly listened to what I wanted and worked closely with my budget…

R. De Bruyn

…Thank you guys, especially Rika, for the awesome ring you made for my fiancé…

C. Brownley

… personal attention, professional approach… You will not end up anything but extremely satisfied with Poggenpoel Diamonds.

Cobus van Rooy

Absolutely world class when it comes to professionalism, quality and customer relations.  The design was spot on and the quality and make of the ring and diamonds were superb.

D Engelbrecht

Thanks for the great service!!

S. Schoeman

Awesome diens en AWESOME werk en prys!! Thanks julle

J. Fourie